Tot Sy eer.
Search

Peer Maaskaastert

Maak beskuitjie kors van fyngerolde Tennis koekies en gesmelte margarine.  1 Pakkie Tenniskoekies en 4 E gesmelte margarine.    Vulsel: Druk 1 klein blikkie pere, dreineer, fyn met vurk.  Klits 250 ml room styg. Klits 1 bakkie, 250 gr, gladde maaskaas en 2 E vanilla kitspoeding by room. Meng fyn gedrukte pere by. Skep in tertkors. verkoel in yskas.

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos