Perske Verrassing-Poeding

Pak 1 blik perske-halwes, met pit opening na bo, in ‘n ronde mikrogolf-oond bak. Plaas 1 romany-cream-koekie bo-op. Skep van perskestroop bo-oor koekie.  Gooi 1/2 k room bo-oor. Plaas in mikrogolf op hoog vir 2 minute.  Bedien met roomys.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos