Pynappel-Kerrie-Hoender

Kook 10 stukke hoender ‘n kwartier lank, Sprinkel hoenderspeserye en bietjie sout oor. Pak in oondbak. Stel oond 180 gr C.  Sous: Meng saam: halwe blikkie fyn pynappel, 2 E mayonaise, 2 E blatjang, 1 E heuning, 1 t matige kerriepoeier en 1 t mosterdpoeier. Gooi oor hoender en bak oop tot goudbruin en gaar.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos