Tot Sy eer.
Search

Pynappel Vleisbroodjie

Oond: 160 gr C.  Voer ‘n broodpannetjie uit met tinfoelie en smeer of spuit goed.  Meng alles liggies saam: 500 gr maalvleis, 125 ml droëbroodkrummels. 25 ml gekapte pietersielie, 500 gr pakkie varkworsies [ontvel], 1  gekapte ui, 2 geklitste eiers 50 ml worcestersous en sout en peper.  Plaas pynappelringe onder-in pan en skep vleismengsel bo-op.  Bak vir 1 uur.  Verdubbel bestandele vir groter vleisbrood

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos