Roomys Muffins

Oond 180 gr C. Voer muffinpan uit met papier-houers en spuit.  Meng 500 ml bruismeel en knippie sout met 500 ml sagte roomys, enige geur.  Deel deeg in 12 houertjies en bak 20-25 minute tot gaar. Versier met enige geur versiersel.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos