Ryk Kaastert

Oond 180 gr C.    Meng alles saam:    600 gr gerasperde cheddarkaas, 6 groot eiers, 1pk bacon stukkies, 2 k gerasperde hamrol, 2 E worcestersous, 2E gekapte pietersielie, 2 E gekapte ui, sout en peper.  Skep in gesmeerde oondbak. Bak vir 40-50 minute tot goudbruin en gestol.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos