Rys Ring

Plaas in mengbak: 750 ml gaar rys. [kook rys gewoonweg met 2 t rys-speserye] 3 t gerasperde ui, gekapte green, geel, en rooi soetrissie. 1 E gekapte vars pietersielie en ook 2 E gekapte agurkies. Klam aan met slaaisous van jou keuse, bv Franse- of Italiaanse slaaisous. Skep in ringvorm-bak wat jy gespuit het met kleefwerende middel. Druk goed vas en verkoel in yskas tot gebruik.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos