Sjokolade-kitspoeding en Yogurt Tert

Maak Kors van fyngerolde Choc Krust koekies en 1 E gesmelte margarine. Druk vas in tertbak.   Klits 250 ml room net styf en voeg 1 pakkie sjokolade kitspoeding by. Klits 1 klein houer plein yogurt en 250 ml laevet, gladde maaskaas by.  Skep uit op kors. Sprinkel gekrummelde flake bo-oor. In yskas vir 2 ure.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos