Sjokolade Poeding

Oond 180 gr C.   Sif saam in mengbak: 500 ml koekmeel, 4 t bakpoeier, kwart t sout en 80 ml kakaopoeier, Voeg 80 ml suiker by. Smelt 80 gr botter en roer dit saam met 300 ml melk by droë bestandele, Skep in diep oondbak. Meng volgende saam: 2 k kookwater, 250 ml suiker, 125 ml kakaopoeier en 5 ml vanilla essens en knippie sout. Roer deur en giet versigtig oor deeg. Bak vir 45 minute tot gaar. Bedien met vla af roomys.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos