Souserige Sjokoladepoeding

Oond 180 gr C.

Meng 1 pakkie sjokolade muffinmengsel met 2 eiers, 180 ml kookolie en 225 ml water.
Skep in diep oondbak.
Maak sous in kastrol: 500 ml bruin suiker, 500 ml kookwater, 80 ml kakaopoeier en knippie sout.     Verhit tot kookpunt…., roer tot suiker meestal opgelos het.
Giet sous oor deeg in bak.
Bak vir 40-45 minute tot gaar.
Bedienb met roomys of vla of room.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos