Tot Sy eer.
Search

Spagetti Bolognese

Braai 3 gekapte uie en 1 gekapte knoffelhuisie in bietjie olie tot sag.  Voeg 750 maalvleis by en roer-braai deur met vurk tot vleis verkleur.  Voeg vlg bestandele by: 1 blikkie gekapte sampioene, 1 blik gekapte tamaties in sous,  10 ml sout, 10 ml suiker en 250 ml rooiwyn of vir 1 uur. As sous te dun, verdik met 1 t mielieblom opgelos in bietjie water.  Kook weer deur en bedien op gekookte spagetti.  Rasper kaas bo-oor as verkies.

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos