Sweetcorn Broodjie

Oond 180 gr C.      Klits saam: 4 eiers. 125 ml melk, 30 ml suiker en 30 ml olie.   Meng saam: 250 ml mieliemeel, 80 ml bruismeel, 5 ml bakpoeier en 1/2 t sout en roer by eiermengsel. Roer 1 blik sweetcorn by en 1 blik heelpit-mielies, dreineer. Skep beslag in gevoerde, gesmeerde broodpan en bak 1 uur tot gaar. Laat rukkie in pan afkoel en keer dan uit op afkoelrakkie. Bedien met botter en goue-stroop.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos