Tot Sy eer.
Search

Tuna Poffers

Oond 200 gr C.  Spuit muffinpannetjie goed.    Sny vierkant deegstukkies uit ‘n rol blaardeeg.  Plaas in holtes van pannetjie.  Meng vlg saam: 1 blikkie dreineerde tuna, 2 eiers,  halwe k gerasperde kaas,  1 E gekapte pietersielie en 80 ml room.  Skep in deeg holtes.  Bak 15-20 minute tot goudbruin en gepof.

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos