Tot Sy eer.
Search

Visvinger gereg

Braaivisvinger in pan

Neem ‘n pak van jou gunsteling groente (gemeng of een soort)

Ontvries as dit gevries is en geblanseer as dit vars is

Maak ‘n kaassous of muchroomsous (‘n koppie per persoon)

Gerasperde kaas vir bo oor

Jy kan nou innoverend raak en skywe gaar patat ook onder die visvinger sit.

 

Dan wanneer almal reg is vir ete is dit 2 en ‘n half minute per bakkie in die mikrogolfoond op hoog

Onthou jy sal jou mikrogolf die beste ken. So moenie wegloop met die eerste een nie. Indien jy verseker weet jou kinders sal van sagter groente hou stel ek voor jy kook of braai dit vir ‘n paar minute voor jy jou kosbakkie pak.

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos