Volkoring Jogurtbrood

Oond 180 gr C.   In mengbak: 500 ml volkoringmeel, 500 ml koekmeel, 2 E bruinsuiker, 7.5 ml koeksoda, 5 ml sout en 125 ml gemengde sade.  Maak aan met 500 ml ongegeurde jogurt.  Skep deeg in gevoerde, gesmeerde broodpan. Sprinkel nog sade oor deeg.Bak vir 45-60 minute tot gaar. [ helfte van volkoringmeel kan vervang word met 100 ml elk.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos