Vrugte-Koek Poeding

Oond: 180 gr C.     Gooi 1 blikke vrugte-kelkie, 410 gr, in oondbak.  Klits saam in mengbak: 2 eiers, 125 ml suiker, knippie sout, 120 gr gesmelte botter, 250 ml bruismeel en 50 ml melk.  Gooi bo-oor vrugte in oondbak. Bak vir 40-50 minute tot goudbruin en gaar.  Bedien met vla.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos