Gratis Advertensies

Maandae         :  Werksgeleenthede (16:10)

Dinsdae           :  Verblyf (16:10)

Woensdae       :  Saamrygeleenthede (16:10)

Donderdae      :  Kerkenuus 16:10)

Vrydae            :  Naweek gebeure wat gaan plaasvind (16:10)

Saterdae          :  Te ruil vir kontant (09:00)

Skole, kerke en plaaslike nie-regerings organisasies (NGO’s) asook gemeenskaps gebaseerde nie-winsgewende organisasies (CBO’s) sal ook in aanmerking kom vir moontlike gratis advertering. Tree gerus met ons in gesprek by 027 213 4208 of epos na info@934fm.co.za