Tot Sy eer.
Search

BBQ Ribbes in Slow Cooker

Plaas vark ribbes, so 1-1.5 kg, in stukke gesny in slow cooker. Meng saam: 1 k water, kwart k sherrie of soetwyn, 2 E worcester sous en sout en peper. Gooi bo-oor ribbes en gooi dan enige BBQ sous van jou keuse oor, so halwe bottel, of na smaak. Stel slow cooker op “slow” en laat vir 8-10 ure kook. Bedien met koolslaai.

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos