Fruit Cocktail Tert

Oond 180 gr C.  Roer alles saam in mengbak:  2 k bruismeel, 2 eiers, 1/2 k suiker, 1 t koeksoda, 2 ml sout, 1 klein blikkie fruit cocktail en 2 t asyn.  Skep in gesmeerde tertbak en bak vir 30 minute tot gaar.  Maak sous: In kastrol; 1 blik Ideal melk,  1/2 k suiker, 1 t vanilla, 1 E margarine, knippie sout en 3 E klapper.  Laat net opkook en haal van plaat af.  Steek tert vol gaatjies en gooi warm sous versigtig oor. Bedien warm of koud.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos