Geelrys met groente.

Kook 1 1/2 k rys met 1 t sout en 1 t borriepoeier gaar, nie pap nie. Dreineer en spoel af. Voeg by; 2 E margarine, 1 blik groen ertjies, dreineer, 1/4 k gerasperde wortels,1/4 k heelpit mielies   2 E gekapte gras-ui  en 1 E gekapte pietersielie. Roer liggies deur op lou-warm plaat. Hou warm tot ete.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos