Tot Sy eer.
Search

Gesonde Hawermout Brood

Smeer 1 medium broodpannetjie. Voeg vlg bestandele in mengbak: 750 ml bruinbroodmeel, 5 ml sout, 1 k rou hawermout en 1 pakkie kitsgis. In beker: 375 ml louwarm water, 3 E heuning en 2 E sonneblom olie. Roer deur en voeg by droƫ bestandele. Roer deur en skep in broodpan. Sprinkel rou hawermout bo-oor rou deeg. Skakel oond aan op 180 gr C. Laat brood dubbel in volume rys en bak vir 1 uur tot gaar.

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos