Karamel Koekies

Smelt saam: 200 gr margarine, 1 blik karamel kondensmelk, 1 pak versiersuiker (500gr) en knippie sout. Roer goed deur en haal van stoof. Roer by: 2 pakkies gekrummelde Mariekoekies. Skep in gesmeerde plat glasbak,vol, sprinkel met gekapte neute as jy wil, druk gelyk en sit in yskas tot gestol. Sny in blokkies, bere in lugdigte houer

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos