Karamel Yskas Tert

Klits 250 ml vars room styf en voeg 1 pk kits karamelpoeding .. ook  1 k melk en 1 blikkie karamel kondensmelk.  Klits deur.   Pak lagie tenniskoekies onder-in tertbak..gooi 1/3 van vulsel oor, pak dan weer laag koekies, vulsel, koekies en eindig met vulsel. Rasper sjokolade, pepperment of gewone sjokolade oor.  Plaas in yskas tot bedien.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos