Kerrie hoendergereg

Oond op 180ºC.Na gelang van die gesin,kook hoenderporsies tot sag en gaar.

Sous: Meng 1 koppie mayonaise,½ koppie blatjang,1 eetlepel stroop,sout & peper na smaak. Pak hoender in ‘n oondbak en gooi die sous oor.Bak tot bruin.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos