Tot Sy eer.
Search

Konfyt Beskuitjies

Oond 180 gr C.  Klits saam: 60 ml suiker, 200 gr botter, 1 eiergeel, 1 t vanilla en fyngerasperde skil van 1 suurlemoen. Roer by: 1 k klapper, 2 k bruismeel en kwart t sout. Maak deeg aan en rol bolletjies. Pak op gesmeerde bakplaat en druk holtes met agterkant van houtlepel in die middel van bolletjie. Sit appelkooskonfyt in die holte en bak vir 12 – 15 minute tot gaar. Sit nog konfyt in as jy wil.

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos