Koolslaai

Kerf ‘n kwart koolkop en dun skyfies.  Sny 1 rooi appel in blokkies en voeg by, ook halwe k korente.  Rasper 2 medium wortels en voeg by.  Sprinkel 2 knippies sout en 1 E suiker oor.   Meng met genoeg mayonaise.  Hou in yskas tot voor ete. Skep in mooi glasbak en bedien.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos