Tot Sy eer.
Search

Korslose Tunatert

eng alles saam: 1 blik gedreineerde tuna, 1 pak sampioen soppoeier 1 1/2 k water en 11/2 k melk,, 1 groot pak kaas en uie chips, fyner gedruk, 1 fyn gekapte ui, 1 E asyn en 2 eiers.

Meng goed deur en skep in gesmeerde diep oondbak.   Bak 30 minute tot goudbruin.

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos