Tot Sy eer.
Search

Lekkerste Sjokolade Koek

Oond 180 gr.    Klits alle bestandele saam: 2 k koekmeel, 2 k suiker, 200 ml kakaopoeier, 3 t bakpoeier, 2 groot eiers, 1 t sout, 1 k karringmelk, 1 k kookolie, 1 t vanillageursel en 1 k lou-warm koffie.  Klits goed deur en skep in 2 gevoerde, gesmeerde koekpanne.  Bak 30-40 minute tot gaar.   Koel heeltemal af en versier met sjokolade versiersel en caramel kondensmelk.

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos