Lewerkoekies

Maal saam: 1 lewer skoongemaak en vliese verwyder, niertjies en hart van ‘n lam, 1 wortel, 1 klein ui en ook 3 snye brood. Voeg by: halwe k bruismeel,halwe k asyn, 1 t bakpoeier, 1 k hawermout, 1 t fyn neutmuskaat, 3 eiers en sout en peper. Meng goed deur en bak in vlak olie. Dreineer op kombuispapier en bedien met kapokaartappels en slaaie.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos