Maklike Kerriehoender

Oond 180 gr C.  Kook 10-12 hoenderstukke in soutwater tot liggaar . Dreineer hoender goed en plaas langs mekaar in ‘n oondbak.  Meng vlg bestandele: 1 k mayonaise, 125 ml blatjang, 60 ml heuning of gouestroop en 1 groot E medium kerriepoeier. Skep bo-oor hoender en bak onbedek vir 40-50 minute tot dik sous vorm.  Bedien op wit rys.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos