Maklike Pasta Gebak

Gooi in groot casserolbak; 1 pk rou macaroni, 2 k gerasperde kaas,  1 gekapte ui, 1 L melk, 1 blik Idealmelk, 500 ml warm water en 2 k ham blokkies/polony/gaar hoender/gaar vleis. Meng deur en plaas in oond, 180 gr C.  Roer elke 20 minute tot macaroni sag en gaar is.   Plaas dun skyfies tamatie en gerasperde kaas bo-op en bak nog 10 minute.  Bedien met slaai.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos