Tot Sy eer.
Search

Mango Chutney

Gooi alles saam in konfytkastrol: 4 half ryp mango’s, grof gekap, 2 groot uie, gekap, 190 ml soetwyn, 1 k sultanas, 2 t vars gerasperde gemmer, 2 klein brandrissies, gekap, 2 en halwe k suiker, 3 k asyn, 1 t sout en 1 blikkie fyn pynappel. Kook alles saam, so,1 en halwe ure tot dik. Roer van tyd tot tyd en pasop vir aanbrand, veral na die end se kant toe. Skep in gesteriliseerde potte en merk.

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos