Pynappel en Heuning Hoender

Oond 180 gr C.     Pak 8-10 stukke rou hoender in oondbak. Sprinkel met hoenderspeserye.  Meng Sous: 1 k blatjang, 3 E heuning, 2 t medium sterk kerriepoeier helfte van 1 klein blikkie pynappels se sap en halwe t sout.  Meng goed deur en gooi oor hoender.  Bedek met tinfoelie en bak vir 1 en halwe uur.  Haal tinfoelie af en skep 1 klein blikkie pynappelstukke by. Bak sonder foelie vir 30 minute tot goudbruin.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos