Roomys Broodjie

Oond 180 gr C.   Meng saam in mengbak: 1 en 1/2 k bruismeel en 1/4 t sout, 500 ml vanilla roomys.   Skep in gevoerde, gesmeerde broodpannetjie en bak vir 45 minute tot gaar. Keer uit op afkoelrakkie. Bedien saam met tee of koffie.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos