Varktjops in Slow Cooker

Pak 6 varktjops, verkieslik beenloos, in Slowcooker.  Meng saam; 1/4 k tamatiesous, 1/2 k sojasous/worcestersous, 1 t fyn gemmer, 2 t gekapte knoffel husies, sout en peper. Klits saam en gooi oor tjops.  Plaas deksel op en skakel Slowcooker op Low vir 6 ure.   Bedien met baie wit rys vir lekker sous.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos