Vinnige Mieliebrood foto geleen

Oond 180 gr C.   Meng bestandele saam: 500 gr bruismeel, 1 blik suikermielies, 5 ml sout en 1 blik ingedampte melk.  Skep deeg in gevoerde gesmeerde pan.  Bak vir 40-50 minute tot gaar en goudbruin.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos