Viskoekies

Meng saam in bak: 1 blik tamatievis, 1 blik gedreineerde tuna, 1 gekapte ui, 1/2 gekapte greenpepper, 1 gerasperde aartappel, 1 eier, 2 snye brood, in water geweek, 4 E bruismeel en 1 t visspesserye.  Laat staan vir 5 minute.  Bak eetlepels-vol in medium warm olie. Dreineer op kombuispapier.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos