Tot Sy eer.
Search

Gholfdag 2024

Radio Namakwaland se 2024 Gholfdag is op Saterdag, 13 April by Lutzville Golfklub! ⛳️
Die formaat is ‘n beterbal met 2 spelers per span teen R500 per span. Inskrywingsgeld sluit ‘n braaivleisete in. Gades kan teen R100 ook ‘n braaivleisete geniet!
Vir navrae of inskrywings, kontak ons by 027 213 4208 of skakel vir Oubaas Kersop by 083 230 4801📱
Kom geniet die dag saam met ons!!