
Laerskool Vredendal Klere-atletief 2023
Volg hierdie skakel na Radio Namakwaland 93.4fm se YouTube-kanaal vir die gespreke wat gevoer was met die leerders op 27 Januarie 2023 https://www.youtube.com/watch?v=_nlPRcbyoX4&t=21s
Volg hierdie skakel na Radio Namakwaland 93.4fm se YouTube-kanaal vir die gespreke wat gevoer was met die leerders op 27 Januarie 2023 https://www.youtube.com/watch?v=_nlPRcbyoX4&t=21s
Volg hierdie skakel na Radio Namakwaland 93.4fm se YouTube-kanaal vir Brugbou met Martie-Louise Hunlun en Pastoor Jan Oosthuizen:
Oond 180 gr C. Stroop: In kastrol: 2 k water, 2 k bruinsuiker, 2 E botter en knippie sout. Laat deurkook en gooi versigtig in
Oond 180 gr C. Klits saam: 1 E sagte margarine, 1 k suiker en 4 groot eiers. Voeg by; 4 k karringmelk, klits stadig deur.
Meng saam in mengbak: 2 k bruismeel, halwe t sout, 1 eier, kwart k melk en 1 blik roommielies, [sweetcorn] Meng deur en skep lepelsvol
Departement Kommunikasie Toekenning Gedurende 2005 was Gemeenskapsradiostasies betrokke by ‘n inisiatief wat deur die Departement Kommunikasie finansier was. Deelnemende gemeenskapsradiostasies (ongeveer negentig) het maandeliks vir