Warm aartappel en avokadoslaai
700g klein aartappeltjies 150 ml olyfolie (Ek het ‘n nuwe suurlemoen gegeurde olie) 30 ml heelkorrel mostert 70 ml suurlemoensap (of ‘n halfwe suurlemoen se
700g klein aartappeltjies 150 ml olyfolie (Ek het ‘n nuwe suurlemoen gegeurde olie) 30 ml heelkorrel mostert 70 ml suurlemoensap (of ‘n halfwe suurlemoen se
Maandae & Woensdae : Werksgeleenthede & Verblyf (12:10 & 16:10) Dinsdae & Vrydae : Gemeenskapsnuus (12:10 & 16:10) Donderdae
Oond 180 gr C. Meng vlg bestandele saam in mengbak: 3/4 k suiker, 3 E sagte margarine, 1 1/2 k bruismeel, 2 E appelkooskonfyt, 1/2
Oond 200 gr C. Pak 8-10 rou hoenderstukke in oondpan en sprinkel sout en hoenderspesserye. Gooi 2 E olyfolie oor. Sprinkel gemengde kruie oor en
Oond 180 gr C. Sif saam in mengbak: 550 ml koekmeel, 10 ml bakpoeier en 1/2 t sout. Vryf 45 gr [50 ml] sagte margarine
Oond 180 gr C. Meng 1 pakkie sjokolade muffinmengsel met 2 eiers, 180 ml kookolie en 225 ml water. Skep in diep oondbak. Maak sous
Oond 180 gr C. Sif saam: 215 ml bruismeel,2 ml koeksoda en 1/4 t sout . Voeg 250 ml suiker by. Smelt 125 gr botter
Oond 180 gr C. Sprinkel braaivleis speserye oor 8 varktjops en plaas in oondpan. Meng vlg bestandele saam: 1/2 k vrugteblatjang, 1 gekapte ui,. 2
Maak kors van 1 pak Tenniskoekies, fyner gerol, gemeng met 4 E gesmelte margarine. Druk vas in groot tertbak. Klits 1 blik yskoue Idealmelk styf.
Maal 500 g skoongemaakte lewer. Rasper 1 ui by. Meng met: 1 gekapte tamatie, 1 k broodkrummels, 1 E gekapte vars pietersielie of 1 t
Radio Namakwaland 2022
Geskep deur Fritz Bester