Tot Sy eer.
Search

An-na-na Resepte

Soet Piekel Uie

Sny 5 groot uie in ringe. Gooi kookwater bo-oor en laat 5 minute staan. Gooi deur vergietes en spoel onder koue water af en laat

MEER INLIGTING

Kooldis

1 groot koolkop in repies gesny 3 uie Olie vir braai 1 blik boeliebeef fyngedruk 1 koppie blatjang Bietjie ertjies Sout en pepper na smaak

MEER INLIGTING

Peppermintcrisp Tert

Pak helfte van 1 pakkie Tenniskoekies in vierkantige tertbak. Roer 1 pakkie suurlemoenjellie by 1 k kookwater tot heel opgelos. plaas eenkant. Klits 1 blikkie

MEER INLIGTING

Vis gebak

Bestanddele 570 g stokvisfilette ¼ t elk sout en peper 1 middelslag-suurlemoen, in dun skyfies gesny 3 e gesmelte botter ½ k ongegeurde croutons gekapte

MEER INLIGTING