Tot Sy eer.
Search

An-na-na Resepte

Jogurt Ringkoek

Oond 180 gr C.  Smeer of spuit ‘n rink koekpan.  Klits saam: 125 ml sagte margarine, 250 ml suiker, 2 eiergele en 1 en halwe

MEER INLIGTING

Kondensmelk Melktert

Maak koekiekors met 1 pakkie fyngerolde tenniskoekies en 4 E gesmelte botter. Druk vas in diep tertbak.  Maak vulsel: Gooi in groot kastrol: 1 blikkie

MEER INLIGTING

Gebakte Blomkool

Kook blomkool stukkies in soutwater, net gaar, nie pap nie. Skep uit en dreineer en skep in oondbak. Skep 1 k dun wisous bo-oor en

MEER INLIGTING

Piesang Karameltert

Maak koekie kors van 1 pakkie tennis koekies, fyngerol, en 4-5 E gesmelte botter. Druk vas in diep tertbak.    Vulsel: Klits 1 pakkie Karamel kitspoeding

MEER INLIGTING

Kraak Vars Muesli

Oond 100 gr C.  Meng in bak die vlg bestandele:  2 k rou hawermout, 1 k fyn weetbix, kwart k klapper, handvol gekapte neute.  Meng

MEER INLIGTING

An se Maaskaas Tert

Maak koekiekors en druk in losboom-pan vas of in gewone, diep tertbak. Jy kan ook roll-skywe gebruik om tertkors te maak. Neem 1 blikkie aarbeie

MEER INLIGTING

Kerrie Varktjops

Bak 6 varktjops effe bruin in bietjie olie. Skep in oondpan, geur met speserye na smaak. Maak sous: Braai 1 groot  gekapte ui in bietjie

MEER INLIGTING