Tot Sy eer.
Search

An-na-na Resepte

Perske Atjar

Braai 2 gekneusde knoffelhuisies, 2 uie, in ringe gesny, 1 klein, rooi brandrissie, 15 ml mosterdpoeier, 10 ml fyn koljander in bietjie olie. Voeg 2

MEER INLIGTING

Pynappel Hoender

Oond 180 gr C,  Pak 10 rou hoenderstukke onder-in oondbak. Geurmiddels en sout na smaak. Meng vlg vir sous: 1 blikkie fyn/stukke pynappel, halwe t

MEER INLIGTING

Kondensmelktert

Gooi in Kastrol: 1 blikkie kondensmelk, 2 blikkies water, 2 t vanilla geursel en knippie sout.  Meng eetlepels (hoogvol) vlapoeier of maizena, of helfte van

MEER INLIGTING

Lewerkoekies

Maal 500 gr skoongemaakte lewer. Rasper 1 klein ui en meng met 1 gekaote tamatie, 1 k droë broodkrummels, 1 E gekapte vars, of droë

MEER INLIGTING

Sondaghoender

Oond 180 gr C.  Gooi 1 k rou rys onder in oondbak. Pak 8-10 rou stukke hoender bo-op. Sprinkel met hoenderspeserye. Meng 1 pakkie sampioen

MEER INLIGTING

Hoender en Rys dis

Gooi 1 k rou rys op bodem van casserol. Rol 8 hoenderdye in sampioen soppoeier. Sit bo-op rys. Meng orige soppoeier met 1 pakkie bruin

MEER INLIGTING