Tot Sy eer.
Search

Blogs

Ciabatta Brood

Gooi alle bestandele in mengbak van elektriese menger..Gebruik K-beater. 500 gr koekmeel, 1 pakkie kitsgis, 1 t sout, 500 ml lou water. Meng deeg vir

MEER INLIGTING

Biltong Tert

Oond 180 gr C. Smeer diep tertbak en voer uit met gekoopte broskorsdeeg. Gooi 250 gr gerasperde cheddar kaas oor deeg, dan 150 gr gesnyde

MEER INLIGTING

Tamatie Rissie Konfyt

Gooi in konfytkastrol: 2,5 kg suiker, 2,5 kg konfyt-tamaties, in kwarte gesny, 1 t sout, 6 ontpitte brandrissies, in repies gesny, sap van 1 suurlemoen,

MEER INLIGTING