
Sjokolade-Mayonaise Koek.
Oond 180 gr C. Sif vlg bestandele saam: 500 ml koekmeel, 160 ml kakao poeier, 2 t bakpoeier, 1 t koeksoda en 3 ml sout.

Oond 180 gr C. Sif vlg bestandele saam: 500 ml koekmeel, 160 ml kakao poeier, 2 t bakpoeier, 1 t koeksoda en 3 ml sout.

Oond 180 gr C. Klits 1 k suiker 1 E sagte botter, 1 t vanillageursel en 2 eiers saam. Voeg 3 k hawersemels [oat bran]

Plaas volgende in groot kastrol: 5 wortels, geskil en growwe ringe, 4 selderystingels, grof gesny, 20 piekeluitjies, 2 groen appels, in blokkies, 4 k blomkool

Oond 200 gr C. Sif saam 4 k bruismeel en 1 t sout. Klits saam: 325 ml melk, 125 ml olie en 2 eiers. Roer

Kook 1 hoender gaar in sout water. Koel af en vlok hoender in stukkies. Oond 180 gr C. Kook halwe pak pasta in hoenderwater tot

Braai een witbrood, in blokkies gesny, tot goudbruin in vlak olie. Braai bietjie vir bietjie en voeg nog olie by as nodig. Dreineer en hou

Kook 12 medium aartappels gaar. Dreineer en trek skille af solank nog warm, sny in stukkies. Klits saam; 180 ml mayonaise, 180 ml suurroom, 2

Oond 180 gr C. Smeer 2 medium broodpannetjies. Gooi 2 k kookwater oor 125 ml bruinsuiker, roer tot opgelos en roer 4 k semels by.

Sny twee klaar gebakte grootkoeke sodat daar 4 lae is. Klits 1 pakkie karamel kitspoeding en 1 k melk vir 2 minute. Roer 1 blikkie

Smelt 3 E margarine en 1 en halwe k suiker tot ligbruin in diep kastrol. Roer 1 en halwe k warm water versigtig by, versigtig,