Tot Sy eer.
Search

An-na-na Resepte

Sampioen Roomsous

Braai 1 gekapte ui en 1 gekapte knoffelhuisie in bietjie olie tot sag. Roer 1 blikkie gedreineerde sampioenstukkies by. Meng water van sampioene, in blikkie

MEER INLIGTING

Gemmerbier Hoender

Oond 180 gr C.    Pak 10 rou hoenderstukke in oondbak. Meng 1 pakkie sampioen soppoeier met 1 blikkie gemmerbier en gooi bo-oor hoender. Braai 1

MEER INLIGTING

Gebakte Room-Hoender

Oond 180 gr C.     Pak 10 stukke rou hoender in oondbak en sprinkel liggies met hoenderspeserye.   Meng 1 blikkie Sampioensop met 1 houertjie, 250 ml,

MEER INLIGTING