Tot Sy eer.
Search

Blogs

Kitspoeding Tert

Maak beskuitjie kors van fyngerolde Tenniskoekies en gesmelte botter en druk onder-in en langs kante van glas tertbak. Maak vulsel: Klits 1 k room styf

MEER INLIGTING

Gemmer Tert.

Maak kors van gemmerkoekies, rol fyn en maak klam met gesmelte botter. Druk onder-in tertbak. Maak vulsel: Kook 2 k water, 1 k goue stroop,

MEER INLIGTING

Wortels in Soetwyn

Oond: 160 gr C. Neem paar klein geelworteltjies en spoel goed af. [jy kan ook groter wortels in repies sny] Pak in diep oondbak. Meng

MEER INLIGTING

Maklike Sjokolade Tert

Maak koekie-kors van sjokolade- of tenniskoekies, of pak roll skywe onder-in tertbak. Maak 2 pakkies sjokolade kitspoeding aan, soos aanwysings op pakkie. Skep poeding op

MEER INLIGTING

Radio Poeding

Oond 180 gr C.  Kook die sous saam in groot kastrol— 6 k water, 2 k suiker, kwart t sout, 1 t vanilla geursel.  Maak

MEER INLIGTING