Tot Sy eer.
Search

An-na-na Resepte

Piesangslaai

Neem 1 blikkie vrugtekelkie ingemaakte vrugte, dreineer, Skep in mooi glasbak, Voeg by: 6 ryp, gesnyde piesangs, 1 blikkie grenadilla moes. Nou kan jy enige

MEER INLIGTING

Tuna Koekies.

Meng 1 klein pakkie kits aartappels met 350 ml warm melk, voeg daarby 2 blikkies gedreineerde tuna, voeg vlg by; 1 klein, gekapte ui, 1

MEER INLIGTING

2 x Lekker Tert.

Maak kors van 1 pakkie Romany cream koekies, fyngemaak en gemeng met 4 E gesmelte botter. Druk vas in diep tertbak. Smelt 5, 42 gr,

MEER INLIGTING