Tot Sy eer.
Search

Blogs

Kerrie Varktjops

Bak 6 varktjops effe bruin in bietjie olie. Skep in oondpan, geur met speserye na smaak. Maak sous: Braai 1 groot  gekapte ui in bietjie

MEER INLIGTING

Sampioen Roomsous

Braai 1 gekapte ui en 1 gekapte knoffelhuisie in bietjie olie tot sag. Roer 1 blikkie gedreineerde sampioenstukkies by. Meng water van sampioene, in blikkie

MEER INLIGTING

Gemmerbier Hoender

Oond 180 gr C.    Pak 10 rou hoenderstukke in oondbak. Meng 1 pakkie sampioen soppoeier met 1 blikkie gemmerbier en gooi bo-oor hoender. Braai 1

MEER INLIGTING